Advanced Search Module

Close Search

Stellalander Newspaper

: 053 9271043
: 053 9271044
33 Molopo RD
Vryburg
Contact Person : Christelle Wessels

Accepted Payment Methods

Stellalander Newspaper accept the following payment methods:

EEN GEMEENSKAP, EEN KOERANT / ONE COMMUNITY, ONE NEWSPAPER

Ver in die ou Kalahari… is ‘n koerant wat sinoniem geword het met gemeenskapsbetrokkenheid: Die Stellalander.

 Dié koerant het in 2008 sy 120e bestaansjaar gevier, wat dit een van Suid-afrika se oudste gemeenskapskoerante maak.

Vandag bou die publikasie op sy ryk geskiedenis om lesers en adverteerders  deur uitmuntendheid te dien.

Die koerant en sy redaksie is al met verskeie nasionale toekennings vereer. Dit is al met die Caxton Excellance Award beloon vir “Best Promotion of a Newspaper” en redakteur Christelle Wessels is met ‘n Sanlam Gemeenskapsperstoekenning vereer as top Menslike Nuus verslaggewer in die land. Sy is ook al met verskeie Top 10-plekke in dié kompetisie vereer in die kategorië vir Plaaslike Regering verslaggewing, Sport, Gesondheid, asook Fotografie.

Wessels is in 2009 ook aangewys as een van die top joernaliste in die Caxton gemeenskapspers-stal.

Senior verslaggewer, Cornel Grobler, spog ook met verskeie erkennings vir persfotografie.

Plaas jou nuus en advertensiebehoeftes in die veilige, bekwame hande van ‘n professionele span  –  Stellalander.

“Taking a quantum leap to do good things better.”